LATEST NEWS >> 
Chebeng Grassveld Outing (Local News)
 
'n Spesiale dag vir almal! Ons het lekker vroeg begin en was al in die grasvelde teen 06:00. Dit het die vorige dag en nag lekker gereŽn, so die stof was min en temperature laag. By ons eerste stop en ook deur die hele dag is ons gegroet deur Rooineklewe rike (Roufus-naped Lark) wat aanhoudend roep. Ons skop toe net daar af met 'n Donkerkoester (Plain-backed Pipit) wat redelik mak was en 'n paar van ons kon goeie foto's kry. Later in die dag het ons ook Vaalkoesters (Buffy Pipit) gesien wat goeie voorbeelde was om die verskille tussen die twee moeilike LBJ's uit te wys. Na 'n kort rukkie se loop kom ons af op 'n hele groep Trekdrawwertjies (Temminck's Courser), iets wat mens maar min sien in ons omgewing.

The grass veld habitat consisted mainly of very short grass interspersed with tall tuffs and we managed to see 2 species of cisticolas displaying, namely Desert Cisticola (Woestynklopkloppie) and Cloud Cisticola (Gevlekteklopkloppie). We also refreshed our memories on the different calls. Thereafter we turned and headed for a patch of tall grass and ... boom! Three birds exploded out of the grass, none other than one of the three special species for the day, White-bellied Korhaan (Witpenskorhaan)! These are highly endangered birds and one of the few spots left around Polokwane to see them.

Na die opwinding het ons koffie en ontbyt geniet. Daarna het ons verder met die pad af beweeg en weer die grasvelde ingevaar op soek na spesies soos die Pienkbeklewerik (Pink-billed Lark) en Rooikoplewerik (Red-capped Lark), wat ons toe wel in redelik groot getalle gerkry het. 'n Ander skaars kallant in ons omgewing wat ons ook gesien het was 'n jong HoŽveldskaapwagter (Capped Wheatear). Van hier het ons terug beweeg na Ďn stukkie grasveld anderkant Chebeng en oppad soontoe sien ons toe 'n jong Edelvalk (Lanner Falcon).

Daar aangekom het ons spesies gekry soos die Gewone Kwartelvinkie (African Quailfinch), Swartwindswael (African Black Swift), Witvlerkkorhaan (Northern Black Korhaan), Langstertflap (Long-tailed Widowbird) en ons 2de spesiale voŽl vir die dag: 'n jagtende Witborsvleivalk (Pallid Harrier)! Die Vleivalk het mooi vir ons vertoon en het stadig en laag oor die grasveld gesweef.

As we travelled further down the little gravel road, we attempted to see the Tinkling Cisticola (Rooitintinkie) but unfortuna tely no sign of him. At the next patch of grassland we searched for a species associated with the dry western part of Southern Africa and we managed to pick up two males; Grey-backed Sparrow-Larks (Grysruglewerik). As we returned to the cars, my dad (Conrad) spotted a soaring raptor that turned out to be our third special bird of the day: a Booted Eagle (Dwergarend)! With an awesome display it dropped down vertically in an attempt to catch a hare hiding in the grass, but missed his pray by inches! A lucky escape.

Van hier af het ons besluit om die dag af te sluit en soos wat ons terug beweeg na die teerpad, kry ons die 6de lewerikspesie vir die dag, nl. twee pragtige Vlaktelewerike (Spike-heeled Lark) wat mooi stil gesit het vir foto geleenthede. Grasveld habitat is ideaal vir ons vaal bruin voŽltjies, so as jy jou ondervinding wil uitbrei of jouself net weer wil opskerp is dit die plek om dit te doen! Ons het 6 Lewerik spesies, 3 Koester spesies en 3 Tinktinkie spesies gekry. Na genoeg 70 spesies was opgeteken vir die Chebeng pentad.

Witpenskorhaan/White-bellied Korhaan - SandrieDankie julle!

Dankie aan almal wat die dag spesiaal gemaak het: Bossie, Willie, Sandrie, Lynette, Saartjie, Leonie, Gershwin, Conrad en Marcia.

 
 
Compiled by: Richter van Tonder  
Published on: 2016-02-12  
 
Return to Latest News  


EVENTS CALENDAR

«December 2017»
SMTWTFS
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31 

LIMPOPO 2017
550 CHALLENGE
CURRENT COUNT: 537
POLOKWANE 100K
BIRDING CHALLENGE
LIMPOPO 550 CHALLENGE
PREVIOUS YEARS' SCORES
CONTACT DETAILS
P.O. Box 699
Fauna Park
0787
(015) 263 6473
UNUSUAL SIGHTINGS
Please report any unusual
sightings to Joe Grosel on
082 415 5250

happy birding