Ons is vroegoggend uit die vere waar ons mekaar 05:00 ontmoet het by die golfklub om die dag saam met ons toergids, Richter, die skaars swarstertgriet (Black-tailed Godwit) te gaan soek.
With great anticipation, we watched the clouds as it was raining throughout the week. Fortunately for us, we had a lovely sunny day of birding. When we arrived we were greeted by an Osprey (Visvalk) sitting in a dry tree in the dam, feasting on his catch. For some of us it was a lifer. Later on he gave the photographers in the group a great oppertunity to snap him as he circled overhead.

Nog 'n hoogtepunt was die groot groep Swartreiers (Black Heron) wat ons gesien het. Saam met die Lepellaar (African Spoonbill) wat die water vir hulle geroer het, het die Swartreiers saam beweeg en almal saam hulle sambreëltjies opgeslaan. Ons het altesaam omtrent 90 voëlspesies gesien waarvan die volgende hoogtepunte op ons lys was: Visvalk (Osprey), Swartreier (Black Heron), Groot Flamink (Greater Flamingo), Klein Flamink (Lesser Flamingo), Staalblouvinkie (Village Indigobird), Ringnekstrandkiewiet (Common Ringed Plover), Swarteend (African Black Duck), Fluiteend (Fulvous Duck), Gryskopmeeu (Grey-headed Gull), Witbaardsterretjie (Whiskered Tern), Witvlerksterretjie (White-winged Tern), Geelborsstrandkiewiet (Kitlitz's Plover), en vele meer.
Late afternoon a group of us left for Settlers where we stayed at a guest house on a farm in the area. Here we saw the Cuckoo finch (Koekoekvink), which was also a first for most of us. The farm owner and his sheepdog even gave us a sheep- hearing demonstration. A great time together with good friends. Thanks to Richter, Gershwin, Conrad, Johannes, Saartjie, Sandrie, Willie, Susan, Lucean, Billy, Dudley, Hilde, Mark, Julia, Les, Leonie, Almarie, Lynette.